Deon en Tanja

Ek was hoogs benoud vir die fotosessie maar… julle was baie professioneel, het my onstpanne laat voel en dit het wondere vir my selfbeeld gedoen. Ek bedank julle daarvoor, ek was nooit ongemaklik nie en julle het my met respek behandel en ek het dit op die einde baie geniet om bietjie met die kamera te “flirt”. Ek voel dit is ‘n ondervinding wat elke vrou aan harself verksuldig is, wees bietjie bewus van jou vrouwees en vergeet van altyd “prim en proper” wees. Die Foto’s enCD’s was pragtig en my kosbare herinneringe om verder saam te dra. baie dankie vir julle puik diens.

Annemarie Barnett


Deon,

Dankie, dankie, dankie!!! Dus al wat ek kan se. Dankie dat julle my boudoir sessie so plesierig gemaak het. Dankie dat julle my weer “sexy” in my eie lyf laat voel het. Ek on nie vir ‘n beter ondeevinding gevra het nie. Ek het soos ‘n nuwe persoon gevoel na die sessie vandag. “Man I feel like a woman”. Ek het elke oomblik daarvan geniet en sal dei oomblik vir altyd bewaar. Ek kan nie wag om my foto’s te sien. Julle is absoluut fantasties en ek gaan defnitief almal van julle vertel.

Groete C

error: Content is protected !!